Bybel vir Kinders

Jou gunsteling stories uit die Bybel. Absoluut gratis.

Ons Doel

Matteus 19:14 Maar Jesus het gesê: “Laat staan die kindertjies en moet hulle nie verhinder om na My toe te kom nie, want die koninkryk van die hemel is juis vir mense soos hulle.”

Bybel vir Kinders bestaan om Jesus Christus aan kinders bekend te stel deur verspreiding van geïllustreerde Bybelstories en verwante materiaal in verskillende vorms en media, insluitende die wêreldwye internet, selfone en PDA’s, gedrukte traktaatjies in kleur en inkleurboeke, in elke taal wat ‘n kind mag praat.

Hierdie Bybelstories moet gratis aan die 1.8 biljoen kinders van die wêreld versprei word waar ook al moontlik.

Gratis Gedrukte Stories!

Evangeliese Traktaatjie Verspreiders druk en versprei nou sommige van hierdie geliefde Kinderstories uit die Bybel GRATIS!

Kontak hulle eenvoudig by: evangelicaltract.com

Nuusbriefinskrywing